this is the official whatsite of


the biggest little educational theater company in the whole wide whatever

A boat Us

What Walrus? offers a unique service: Live Educational Theatre at your school!
Two professional actors dress up in costumes to portray animal characters in highly entertaining educational stories.
There will be singing, there will be dancing and lots of interaction throughout the show so that the children hardly notice how much they are learning.
The shows can be done in Afrikaans or English and run for half an hour (30 minutes).
Non stop fun and learning for ages 3-9 years (Pre Primary to Grade 3).

We come to your School!
The habitat of the What Walrus? Is the city-jungle of Pretoria, Johannesburg and surrounding areas, where they roam freely between the Nursery Schools and Primary Schools. Please contact us for dates when they will be in your area.

When can a team come and visit your school?
We do shows in the mornings and early afternoon from 8am to 3pm, Monday to Friday
What Walrus? naps at night and during weekends so we can have lots of energy during the week!



What Walrus bied iets uniek: Lewendige Opvoedkundige Teater by julle skool!
Twee professionele akteurs trek verskeie kostuums aan om diertjie karakters te speel in ons opwindende opvoedkundige stories.
Daar word gesing en gedans en daar is baie interaksie met die kleuters sodat hulle nie eers agterkom hoeveel hulle leer nie!
Die vertonings is geskik vir kleuters van 3 tot 9 jaar oud (Pre Primêr tot Graad 3)
Die vertonings kan in Afrikaans of Engels gedoen word en duur n` halfuur (30 minute)

Ons kom na jou Skool toe!
Die habitat van die What Walrus? is in die stad-woud van Pretoria, Johannesburg en omliggende omgewing, waar hulle vrylik rondswerf tussen die Kleuterskole en Laerskole. Kontak ons gerus vir datums wanneer ons in julle omgewing is.

Wanneer kan die What Walrusse by julle skool kom kuier?
Ons doen vertonings in die oggend en vroegmiddag vanaf 8vm tot 3nm Maandag tot Vrydag.
What Walrus? sluimer in die aand en oor naweke sodat ons baie energie kan hê vir vertonings gedurende die week.

Walrussies in the Wild

Walrus Walkie Talkie